Daily Bible Verse:              Psalm 100:5

‘For the LORD is good. His unfailing love continues forever, and His faithfulness continues to each generation.’

- You can count on the Lord’s goodness towards you.
- You can rely on His unfailing love every day of your life.
- You can have hope in His faithfulness that continues without end.
- You can rest in Your confidence in His character and love for you.

Prayer: Lord, my heart can rest secure in the knowledge of Your goodness, loving-kindness, and great faithfulness. I will trust and not be afraid, for You are all I need. Amen.


Daily Bible Verse: Psalm 100:5
‘For the LORD is good. His unfailing love continues forever, and His faithfulness continues to each generation.’


Daily Bible Verse: Psalm 7:10 (TPT)
‘God, your wrap-around presence is my protection and my defence. You bring victory to all who reach out for You.’

Notes - GOD IS IN BEHEER

GOD IS IN BEHEER

By: Andrew W Roebert

These notes may be shared with others.

  • GOD IS IN BEHEER

    GOD IS IN BEHEER

    Inleiding
    - Dit is wonderlik om te weet dat God nog in beheer is.
    - Hierdie is ‘n gerusstellende feit.
    - Dit kan soms lyk asof dinge buite beheer is.
    - MAAR God is nog op die troon.
    - Dinge raak nooit buite die beheer of bereik van God nie.
    - Wanneer dinge blyk om buite beheer te raak is dit tyd om God aan te roep
    - Wanneer dinge buite jou beheer raak is dit tyd om God te vertrou.
    - Omrede God in beheer is, kan ons op Hom staatmaak en ons kan Hom altyd vertrou.

    1. GOD IS NOG IN BEHEER VAN DIE NATUUR 
    - Job 37:15 '.Weet jy hoe God die storm beheer en sy weerlig laat flits uit sy wolke? '
    - Die natuur is in balans.
    - God beheer die natuur.
    - Selfs wanneer natuurlike dinge blyk buite beheer te raak is God nog in beheer.
    - Wanneer vloedwaters styg of ‘n vuurspuwende berg ontplof is God nog in beheer.
    - Sy orde is moontlik nie die mensdom se orde nie.
    - Mens kan dit sien in die verskil tussen ‘n natuurlike woud en ‘n mens aangeplante woud.
    - As God nog in beheer is van die natuurlike elemente, hoekom sal Hy nie nog in beheer wees van die situasies waarin ons onsself beland nie?

    2. GOD IS NOG IN BEHEER VAN DIE WERELD
    - Dit mag vir jou voel of God die wêreld afgeskryf het.
    - Maar Hy bedoel gladnie om soiets te doen nie.
    - Spreuke 21:1 'Die koning se hart is in die hand van die HERE soos waterstrome: Hy lei dit waarheen Hy wil. '
    - Hy beheer selfs die wie in outoriteit is.
    - God kan enige situasie omdraai.
    - Nasionaal, wêreldwyd, of in jou kantoor of in jou tuiste.
    - By God is niks buite beheer nie.
    - Dinge mag’n bietjie wild raak, maar hulle is nie buite God se bereik nie.

    3. WANNEER ONS GOD TOELAAT OM ONS LEWENS TE BEHEER KAN ONS DIE LEWE GENIET
    - Dit is net as ons God toelaat om ons lewens te beheer dat ons werklik kan lewe.
    - As ons nie telaat dat God ons lewens beheer nie, kan en sal dinge buite beheer raak.
    - Romeine 8:6 '..., maar wat die Gees bedink, is lewe en vrede. '
    - As ons die lewe ten volle wil geniet en vrede hê, is hierdie die sleutel.
    - Ons moet toelaat dat die Heilige Gees ons denke beheer.
    - Ons denke is baie kragtig.
    - Ek het al mense ontmoet wie se gedagtes buite beheer is.
    - Dit is een van die dinge wat baie moeilik is om mee saam te leef want dit maak mens kragteloos.
    - Dit kan amper ‘n mens se lewe vernietig.
    - God het geweet dat ons nie aan ons eie oorgelaat kon word nie.
    - Hy het geweet dat dit vir ons nodig was om onself deur Hom te laat beheer.
    - So kon ons die lewe en vrede op ‘n ander vlak geniet.

    4. DIE HERE REGEER
    - Dit is ‘n feit.
    - Dit is hoekom ons vertroue kan hê. 
    - Openbaring 19:6 '…: Halleluja! Want die Here God, die Almagtige, het die koningskap aanvaar. '
    - Psalm 9:8 'Maar die HERE sit vir ewig; …. '
    - God is nie van plan om beheer af te staan nie.
    - Hy bly.
    - Maak nie saak hoe dinge lyk nie, hierdie feit is konstant en sekuur. 

    5. DIT GEE ONS REDE OM VERHEUG TE WEES
    - Omrede die feit dat God nog in beheer is kan ons verheug wees.
    - Psalm 97:1 'Die HERE is koning; laat die aarde juig; laat baie eilande bly wees! '
    - Ons kan bly wees dat God in beheer is.
    - Die feit dat God in beheer is behoort vir ons ‘n bron van groot vreugde te wees.
    - Vier hierdie feit!
    - Herinner jouself gedurig aan hierdie feit.
    - Moenie hierdie wonderlike waarheid ooit vergeet nie.

    6. ONS KAN VERTROUE Hê
    - As gevolg van hierdie feit.
    - WORD ONS NIE GESKUD DEUR WAT ONS SIEN NIE.
    - WORD ONS NIE GESKUD DEUR WAT ONS HOOR NIE.
    - WORD ONS NIE GESKUD DEUR WAT ONS ONDERVIND NIE.
    - ONS WORD NET GESKUD DEUR WAT GOD Sê.
    - Want Hy is in beheer.
    - As ons toelaat dat wat ons sien, hoor en ondervind ons beheer, sal ons ‘n klimtol lewe hê
    - Dit is die ellendigste soort lewe wat mens kan lewe.
    - Dit is NIE wat God vir ons bedoel het nie.
    - God het bedoel dat ons met vertroue op Hom kon staatmaak.

    7. GEE HOM JOU SITUASIE
    - As God nog in beheer van die natuur en van die wêreld is, kan Hy nog in beheer van jou situasie wees.
    - Miskien het jy gevoel dat jou situasie ‘n bietjie buite beheer is.
    - Jy het alles probeer waarvan jy weet.
    - Jy het daaraan gewerk en jou uiterste beste gedoen, maar dinge blyk nogsteeds buite jou beheer te wees.
    - Hoekom dit nie aan die Here oorgee ie?
    - Hy stel belang in jou en Hy dink aan jou.
    - Gee dit vir Hom.
    - Moenie langer daaraan vashou nie.
    - As Hy die natuur en die wêreld kan beheer, dan is jou situasie maklik!

    Deur: Andrew W Roebert
    Hierdie notas mag met ander gedeel word.