Esékiël 37:5
‘So spreek die Here Here tot hierdie bene: Kyk, Ek bring gees in julle in, sodat julle lewendig kan word.’
– Met God is dit nie gedaan voordat Hy sê dit is gedaan nie.
– Met die Here is daar nie so iets soos ‘n hopelose saak nie.
– Daar is geen probleem wat te groot is vir God om te hanteer nie.
– Jy mag dalk dink dis buite hoop, maar God kan lewe aan droë bendere gee.
Gebed: Vader, U ken daardie areas wat ek afgeskryf en oor opgegee het. Ek besef vandag dat U in al die hoop en drome wat in my gesterf het, lewe kan bring. Dankie dat dit nie gedaan is voordat U sê dit is gedaan nie. Amen.