Sefảnja 3:5 CAB23
‘…Hy faal nie…’
– God se getrouheid teenoor jou kan op staatgemaak word.
– Hy sal jou nooit in die steek laat nie, nee nie een keer nie!
– Jy kan elke dag meer van Sy genade, geregtigheid en liefde verwag.
– Gister, vandag en vir ewig bly Hy dieselfde.
Gebed: Vader, dankie dat ek my lewe op die fondasie van U getrouheid kan bou. In ‘n wêreld gevul met onsekerheid en verandering, verander of misluk U nooit nie. Mag ek nooit vergeet dat U onwrikbare en ewige arms onder my is nie. Amen.