Psalm 100:5
‘Want die Here is goed; Sy goedertierenheid is tot in ewigheid, en Sy trou van geslag tot geslag.’
– Die Here wil steeds vir jou goed wees.
– Die Here wil nog Sy liefde en trou vir jou wys.
– Sy liefde vir jou is onfeilbaar en eindig nooit nie.
– Niks in die hele skepping kan jou van Sy liefde skei nie.
Gebed: Vader, dank U vir U liefde vir my. Ek bid dat ek U liefde as ‘n lewende werklikheid in my lewe sal ondervind. Mag ek nooit aan U liefde en getrouheid twyfel nie. Amen.