Jou Woord vir 24 Januarie 2025

2 Konings 6:23b
'En die bendes van die Arameërs het verder nie meer in die land van Israel gekom nie. '

2 Konings 6:23b

‘En die bendes van die Arameërs het verder nie meer in die land van Israel gekom nie. ‘


– Dit kan soms in die lewe voel asof uitdagings ons van alle kante bedreig.
– Hierdie vers wys ons dat God die aanvalle wat ons moet hanteer kan stopsit.
– God kan intree en die meedoënlose aanslag laat ophou.
– Sy beskermende hand oor jou lewe wil vir jou vrede en sekuriteit bring.

Gebed: Vader, U het gekeer dat die leërs van die Arameërs U volk teister. U het die bekke van die leeus gesluit sodat hulle Daniël nie verskeur het nie. Ek bid dat U in my uitdagings sal ingryp en U vrede in my lewe sal bewerkstellig. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010