2 Konings 6:16
‘Maar hy antwoord: Vrees nie; want die wat by ons is, is meer as die wat by hulle is.’
– Soms kan die lewe onstuimig en selfs oorweldigend lyk.
– Dit is met sulke tye dat ons perspektief kan verloor en dink dat ons einde daar is.
– As ons ‘n blik op God se perspektief kon kry, sou ons dinge anders sien.
– Onthou, as God vir jou is, wie kan teen jou wees?
Gebed: Vader, maak die oë van my hart oop sodat ek dinge vanuit U perspektief kan sien. Help my om te begryp dat omdat U met my is, hoef ek nie te vrees nie. Mag ek verstaan dat omdat U aan my sy is, ek deel van die wenuitslag is. Amen.