Jou Woord vir 23 April 2025

Jesaja 25:4
‘Want U was 'n vesting vir die arme, 'n vesting vir die behoeftige toe hy benoud was; 'n skuilplek teen die stortreën, 'n skaduwee teen die hitte…’

Jesaja 25:4

‘Want U was ‘n vesting vir die arme, ‘n vesting vir die behoeftige toe hy benoud was; ‘n skuilplek teen die stortreën, ‘n skaduwee teen die hitte…’


– Maak nie saak wat jy moet aandurf nie, die Here is presies Wie jy nodig het.
– Hy weet hoe om gebrek, nood en die hitte en storms van die lewe te hanteer.
– Hy verskaf die krag, die toevlug en die beskerming wat jy nodig het.
– Hy bring lewe en hoop in ons situasies en omstandighede.

Gebed: Vader, dankie dat U al is wat ek nodig het. U ken elke probleem wat ek moet hanteer en U ken die oplossing in elke situasie van die lewe. Ek maak staat op U en U magtige krag. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010