Jou Woord vir 21 Oktober 2024

Eksodus 6:6
‘en Ek sal julle as My volk aanneem en vir julle 'n God wees. En julle sal erken dat Ek die HERE julle God is wat julle uitlei onder die harde arbeid van die Egyptenaars uit.’

Eksodus 6:6

‘en Ek sal julle as My volk aanneem en vir julle ‘n God wees. En julle sal erken dat Ek die HERE julle God is wat julle uitlei onder die harde arbeid van die Egyptenaars uit.’


– Die Here is die groot Verlosser.
– Hy kan jou van enige soort onderdrukking en slawerny verlos.
– Sy begeerte is dat jy vry sal wees en die vryheid wat Hy bring, sal geniet.
– Laat Hom die Here van jou lewe wees en Hy sal jou ophef en jou vrymaak.

Gebed: Vader, U is die groot Verlosser en U is my Verlosser. Ek vertou op U en ek vra U om die gewig van onderdrukking, droefheid en swaarmoedigheid te verlig. Mag ek die vryheid en bevryding wat U vir my voorberei het, ervaar en geniet. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010