Jou Woord vir 21 Mei 2025

Jeremia 31:9
‘…Ek sal hulle lei; Ek sal hulle bring by waterstrome, op 'n gelyk pad waarop hulle nie sal struikel nie;…’

Jeremia 31:9

‘…Ek sal hulle lei; Ek sal hulle bring by waterstrome, op ‘n gelyk pad waarop hulle nie sal struikel nie;…’


– Die Here het wonderlike planne vir jou.
– Hy wil jou uit moedeloosheid na ‘n beter ruimte lei.
– Die plek wat Hy vir jou het, is langs waterstrome en op ‘n gelyke pad.
– Struikel en val is nie deel van Sy plan vir jou lewe nie!

Gebed: Vader, dankie vir die goeie dinge wat U vir my voorberei het. Lei my, en bring my na daardie plek waar ek die ‘waterstrome’ en die ‘gelyke pad’ wat U vir my gereed gemaak het, kan geniet. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010