Jou Woord vir 21 Januarie 2025

Nehemïa 1:5
‘Ag, Here, God van die hemel, grote en gedugte God, wat die verbond en die goedertierenheid hou vir die wat U liefhet en U gebooie onderhou.'

Nehemïa 1:5

‘Ag, Here, God van die hemel, grote en gedugte God, wat die verbond en die goedertierenheid hou vir die wat U liefhet en U gebooie onderhou.’


– Die Here is jou verbondsonderhoudende God.
– Sy verbond is die belofte van Sy onfeilbare liefde teenoor jou.
– Hy orkestreer die verlossing van Sy volk en bring vryheid.
– Hy is jou wonderbare magtige God en niks is vir Hom te moeilik nie.

Gebed: Vader, dankie vir U verbond van onfeilbare liefde teenoor my. Ek verklaar dat ek U liefhet en dat ek begeer om te doen wat U eer en behaag. U is my groot en wonderlike Hemelse Vader. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010