Psalm 118:24
‘Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.’
– Elke dag wat ons ervaar en geniet is ‘n geskenk van God.
– Jy leef vandag, nie by verstek nie, maar deur ontwerp.
– Vandag is nog ‘n geleentheid om ‘n nuwe begin te maak.
– Vier wat voorlê en vertrou God vir Sy guns en seën.
Gebed: Vader, dankie vir die nuwe dag en die naweek wat vir my voorlê. Mag ek die dae wat U my gegee het vasgryp sodat ek kan doen wat U behaag en sodat my lewe met U vreugde gevul kan word. Amen.