1 Petrus 5:7
‘Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.’
– Gee al jou bekommernisse en sorge aan God, want Hy gee vir jou om.
– Neem al jou angs, stres en bekommernisse en gee dit vir Hom.
– Hy kan elke kwessie hanteer wat jou bekommerd maak.
– Hy het jou lief en Hy sorg vir jou en Hy waak sorgvuldig oor jou.
Gebed: Vader, ek neem vandag ‘n kwaliteitsbesluit om alles waaroor ek bekommerd is, in U hande te plaas. Ek gee hulle oor in U bekwame en kapabele hande. Dankie dat U vir my sorg. Amen.