Jou Woord vir 17 Desember 2025

Johannes 3:16
‘Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy Sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.’

Johannes 3:16

‘Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy Sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.’


– Die aller grootste geskenk was die geskenk van Jesus.
– God het Sy Seun gestuur vanweë Sy groot liefde vir elkeen van ons.
– Ons keuse is om in Hom te glo.
– Daardie keuse verander ons ewige uitkoms.

Gebed: Dankie God dat U, U Seun gestuur het as die grootste geskenk wat ek nog ooit kon ontvang. Ek kies om in Hom te glo, en daarom sien ek uit na die ewige lewe saam met U. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010