Jeremia 17:7
‘Geseënd is die man wat op die HERE vertrou, en wie se vertroue die HERE is.’
– Om op die Here te vertrou bring seëninge in ons lewens.
– In ‘n veranderende wêreld bring dit sekuriteit as gevolg van Sy onveranderende natuur.
– Om op God te vertrou bring sekuriteit en vrede ten spyte van hoe dinge mag voorkom.
– Dit vra egter ‘n kwaliteitsbesluit om Hom ons hoop en versekering te maak.
Gebed: Vader, ongeag hoe my omstandighede mag lyk, kies ek om my hoop en vertroue in U te plaas. Dit is U wat by my staan en daarom sal ek vertrou en nie bevrees wees nie. Amen.