Jou Woord vir 13 Maart 2025

Romeine 8:34
‘Wie is dit wat veroordeel? Christus is dit wat gesterf het, ja, meer nog, wat ook opgewek is, wat ook aan die regterhand van God is, wat ook vir ons intree.’

Romeine 8:34

‘Wie is dit wat veroordeel? Christus is dit wat gesterf het, ja, meer nog, wat ook opgewek is, wat ook aan die regterhand van God is, wat ook vir ons intree.’


– Dit is wonderlik om te weet dat die Here veg vir ons, Sy kinders.
– Die Here glo in jou en wil die beste vir jou hê.
– Ander mag dalk probeer om jou te veroordeel, maar die Here is jou helper.
– In Hom kan jy die oorwinning en die hoop op die ewige lewe geniet.

Gebed: Vader, dankie vir al die hoop wat ek in U kan hê. U is my helper en U is die Een wat namens my intree. Ek het dus niks om te vrees nie en daar is geen veroordeling nie, want my lewe is in U. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010