Daniël 2:21
‘Hy tog verander die tye en die geleenthede;’
– Ons tye en seisoene is veilig in die hande van God.
– Hy weet wanneer om deure oop te maak en wanneer om dit vir ons toe te maak.
– Seisoene en tye sal verander, maar God bly die konstante in die lewe.
– Vertrou God in elke seisoen en jy sal Sy vrede ondervind.
Gebed: Vader, selfs wanneer ek die seisoene en tye wat ek moet hanteer nie verstaan nie, sal ek aanhou om op U te vertrou. U hou my toekoms stewig in U magtige hande en daarom kan ek op U vertrou om die besonderhede uit te werk. Amen.