Jou Woord vir 09 September 2024

Filippense 3:14
‘Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.’

Filippense 3:14

‘Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.’


– Ons lewens word beskryf as ‘n wedloop wat gehardloop moet word.
– In ‘n wedloop is daar baie dinge wat jou wil terughou of heeltemal wil keer.
– Ons moenie opgee nie, ons moet deurdruk en ‘n rede vind om aan te hou.
– So druk deur, daar is ‘n hemelse beloning wat op jou wag!

Gebed: Vader, ek kies om deur te druk in die wedloop wat U voor my gestel het. Wanneer twyfel, vrees, verwerping en mislukking my oordeel vertroebel, mag ek onthou dat U met my is en dat U wonderlike dinge vir my in voorraad het. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010