Sefảnja 3:17
‘Die Here jou God is by jou, ‘n held wat verlossing skenk.’
– In hierdie wonderlike tyd van die jaar, onthou, God is met jou.
– Hy is nie ver weg nie, Hy is met jou, hier en nou.
– Hy kan jou uit moeilikheid verlos.
– Hy wil hê dat jy die troos en hoop wat Sy teenwoordigheid bring, moet ken.
Gebed: Vader, U is my magtige Kryger, my sterk Toring en my hoop en vertroue. Ek hardloop na U toe en vind my vrede in die wete dat U vir my omgee en U kan my red en verlos. Amen.