Jou Woord vir 01 Mei 2025

Psalm 127:1
‘As die Here die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die Here die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter.’

Psalm 127:1

‘As die Here die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die Here die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter.’


– Ons het God broodnodig in ons lewens.
– Hy maak die verskil en Hy maak alles die moeite werd.
– Met Hom het alles wat ons doen betekenis en ‘n doel.
– Sonder Hom is al wat ons doen menslike inspanning en waarborg niks nie.

Gebed: Vader, ek besef dat ek U in my lewe nodig het. Ek wil niks in my eie krag en inisiatief doen nie. Ek wil nie my tyd op futiele dinge mors nie, maar ek wil deel wees van dit wat U bou en waaroor U waak. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010