Jou Woord vir 01 Januarie 2026

Jesaja 43:19
‘Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak 'n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.’

Jesaja 43:19

‘Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak ‘n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.’


– Dis ‘n nuwe dag, dis ‘n nuwe seisoen en dis ‘n nuwe jaar!
– God is reeds aan die werk en berei nuwe paaie en geleenthede vir jou voor.
– Hy spesialiseer daarin om ‘n pad te maak waar daar blykbaar geen pad is nie.
– Terwyl jy hierdie nuwe jaar intree, kan jy Sy hulp en leiding verwag.

Gebed: Vader, dankie vir die nuwe dinge wat U in my lewe inbring. Ek bid dat U vir my ‘n weg sal maak terwyl ek hierdie nuwe seisoen intree. Lei my met U hoop en krag vorentoe. Amen.

Gelukkige Nuwejaar! – Seëninge vir 2026.

NS: Die Daaglikse Gedagtes sal op Maandag 12 Januarie 2026 hervat word.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010