Daaglikse Bybel Vers: Titus 3:4-5

Daaglikse Bybel Vers: Titus 3:4-5‘Maar toe die goedertierenheid van God ons Verlosser, en sy liefde tot die mens verskyn het

Maar toe die goedertierenheid van God ons Verlosser, en sy liefde tot die mens verskyn het – …….., maar na sy barmhartigheid het Hy ons gered……

– Wanneer ons Kersfees vier onthou ons die goedertierenheid en liefde van God.
– Al daardie jare gelede het die goedertierenheid en liefde van God verskyn en die wêreld verander.
– Sy barmhartigheid en liefde is vir jou beskikbaar, en dit het die krag om jou lewe te verander.
– Aanvaar Sy liefde en goedheid in jou lewe en laat Sy lig deur jou skyn.

Gebed: Vader, dankie vir U wonderbare goedheid en liefde wat soveel jare gelede aan die mensdom verskyn het. Ek bid dat dieselfde goedheid en liefde my hart sal oorstroom, sodat ek waarlik kan begryp waaroor Kersfees gaan. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010