‘Mag die HERE jou daad vergelde, en mag jou loon volkome wees van die HERE, die God van Israel, onder wie se vleuels jy kom skuil het.’
– Waar vind jy jou skuiling en jou toevlug?
– Onder Sy vleuels is die veiligste plek om onsself te vind.
– Hy is jou toevlug en jou veilige vesting.
– Breek weg van jou eie beveiliging en skuil onder Sy vleuels!
Gebed: Vader, ek kom vind my veiligheid onder U vleuels. Ek plaas myself, veilig en sekuur, onder U getroue en sekuur, skaduwee van beskerming. Amen.