‘Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het.’
– In die lewe hanteer ons ‘al hierdie dinge’ wat ons uitdaag en pla.
– Maar ongeag wat ons moet hanteer, die Here belowe om met ons te wees.
– Ongeag die dinge wat jy moet hanteer, laat Hom toe om jou aan die hand neem.
– Hy sal ‘n oorwinnaar van jou maak en jy sal sy magtige krygsman wees.
Gebed: Vader, maak nie saak wat ek in die gesig staar of ervaar nie, dit is wonderlik om te weet dat U my liefhet, en dat U my as oorwinnaar, deur al hierdie dinge sal bring. Amen.