Daaglikse Bybel Vers: Psalm 91:1

Psalm 91:1
‘HY wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige.’

‘HY wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige.’


– Daar is groot voordele daaraan om so naby aan God te leef as wat ons moontlik kan.
– Trouens, daar is vir jou ‘n geheime plek onder Sy vlerke.
– Jy kan skuiling en veiligheid in Sy teenwoordigheid vind.
– Moenie dwaal of weggaan nie, bly verbind aan die Here jou God.

Gebed: Vader, ek wil in die skaduwee van U vlerke lewe. Dankie vir hierdie uitnodiging om naby U en U teenwoordigheid in my lewe te kom woon. Mag ek die krag wat ek nodig het en die vrede waarna ek verlang in U onfeilbare liefde vir my vind. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010