A2G-logo-dark

Daaglikse Bybel Vers: Psalm 3:7

Daaglikse Bybel Vers:              Psalm 3:7‘Ek sal nie vrees vir tienduisende van mense wat rondom teen my gereed staan nie.’

Daaglikse Bybel Vers:              Psalm 3:7

Ek sal nie vrees vir tienduisende van mense wat rondom teen my gereed staan nie.

– Soms kan die lewe met al sy uitdagings voel asof dit ons op elke kant vasdruk.
– Ons onderskat nie die uitdagings nie, maar ons ken die Een wat baie groter is.
– Dit is die Een wat groter as al hierdie bedreigings is, in Wie ons, ons hoop kan plaas.
– Omdat Hy met ons is en omdat Hy ons omring, sal ons nie vrees nie.

Gebed: Vader, ek verklaar dat ek nie voor vrees en hopeloosheid sal swig nie. Maak nie saak hoe donker dit mag lyk nie, ek weet dat U met my is en ek kan sekuur rus en nie toegee aan vrees en twyfel nie. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010