‘Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde.’
– Gebroke harte is God se spesialiteit.
– Hy genees die wie se harte gebreek is en verbind hule wonde.
– Hy kan neem dit wat totaal verniel is en dit tot vorige heerlikheid herstel.
– Hy bring genesing en gesondheid in elke area wat Sy aanraking en hulp nodig het.
Gebed: Vader, ek gee U my hart en ek gee U my lewe. Mag ek U helende aanraking en U herstelende krag in elke area wat nodig het om herstel en genees te word, ondervind. Amen.