‘Hy het sy woord uitgestuur, dat Hy hulle kon gesond maak en hulle uit hul kuile red.’
– Jou welsyn is baie belangrik vir die Here.
– Hy wil genesing en verandering in jou situasie in spreek.
– Hy het jou te lief om jou net in die put waarin jy jouself vind, te los.
– Hy is jou verlosser en jou redder, neem Sy hand.
Gebed: Vader, ek vra dat U in my situasie sal spreek sodat U wil in my omstandighede sal geskied. Genees, verlos en red my, sodat ek elke dag in U getrouheid kan wandel. Amen.