‘Loof die Here, o my siel, …Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees,…’
– Een van die grootste vreugdes is om te weet dat ons vergewe is.
– Net God se vergifnis kan sommige ervarings in die lewe oorwin.
– Die Here is die Een wat vergifnis aan ons verleen.
– Ontvang Sy vergifnis en mag jy genesing in jou lewe ervaar.
Gebed: Vader, Ek weet dat ek nie altyd gedoen het wat U behaag het nie. Vergewe my asseblief vir alles wat ek gedoen het wat U nie behaag het nie, en mag ek die lewende realiteit geniet dat U my vergewe en genees het. Amen.