‘Want die woord van die koning is magtig, …’
– Die woorde van aardse konings is kragtig.
– Maar die woorde van die Koning van die Konings is onfeilbaar.
– In ‘n wêreld van valse nuus en gerugte, moet ons op SY woorde staatmaak.
– Glo wat God sê, en laat die res oor aan die ‘toets van tyd’.
Gebed: Vader, ek let op U en U woorde. Ek sal nie deur alles wat ek hoor en sien beïnvloed word nie, maar ek sal my vertroue op U plaas. Ek glo wat U sê, en dit is dit! Amen.