‘Ook het die HERE vir Aaron gesê: ….Ek is jou deel en jou erfenis… ’
– Die Here het wonderlike dinge vir ons beskikaar.
– Maar die grootste gawe van almal is Homself, aan ons as Sy kinders.
– Miskien sal jy nie jou deel of ‘n erfenis in hierdie lewe kry nie.
– Maar jy is ‘n erfenis in God gewaarborg beide nou en vir ewig.
Gebed: Vader, dankie dat U my deel en my erfenis is. Ek besef dat my vervulling uiteindelik van U af kom en nie van die mens nie. Amen.