Daaglikse Bybel Vers: Nehemïa 2:20
‘…Die God van die hemel, Hy sal ons dit laat geluk, en ons, sy knegte, sal ons klaarmaak en bou; ….’
– Ons behoort die Here ons God te vertrou.
– Ons behoort gereed te wees om uit te tree en doen dit wat nodig is om gedoen te word.
– Jy kan hulp uit die hemel verwag as jy die Here vertrou en Hom volg.
– Tree vorentoe met vertroue en moed en moenie intimideer word nie.|
Gebed: Vader, dankie dat U die God van die hemel, vir my sukses sal laat behaal. Werk om my onthalwe dit bid ek en ek sal poog om gehoorsaam te wees en te doen wat U my beveel om te doen. Amen.