Daaglikse Bybel Vers: Matthéüs 6:26

Daaglikse Bybel Vers: Matthéüs 6:26‘Kyk na die voëls van die hemel; hulle saai nie en hulle maai nie en hulle bring nie bymekaar in skure nie, en tog voed julle Hemelse Vader hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie?’

‘Kyk na die voëls van die hemel; hulle saai nie en hulle maai nie en hulle bring nie bymekaar in skure nie, en tog voed julle Hemelse Vader hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie?’

– Moet nooit jou groot waarde vir die Here onderskat nie
– Hy is jou Hemelse Vader wat die hele natuur en vir jou, voed.
– Moenie met ontsteltenis en wanhoop om jouself rondkyk nie, maar fokus op Hom.
– Hy sal voorsien, Hy sal onderneem en Hy sal voldoen in al jou behoeftes.

Gebed: Vader, dankie dat U my daaraan herinner dat ek vir U waardevol en kosbaar is. U is my Hemelse Vader en ek hoef niks te vrees nie, want ek kan op U staatmaak en vertrou. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010