Daaglikse Bybel Vers: Lukas 5:13
‘Daarop steek Hy die hand uit en raak hom aan ….’
– Wat a wonderlike prentjie van die Here wat Sy hand uitreik en iemand aanraak.
– Hy wil nou Sy hand uitreik en jou aanraak.
– Net een aanraking van die Meester se hand en ons sal nooit weer dieselfde wees nie.
– Die liefde van die Here reik uit om ons by die punt van ons nood te bereik.
Gebed: Vader, ek bid dat U sal uitreik en my sal aanraak. Mag ek die aanraking van U kosbare hand op my lewe en in my hart ken! Amen.