En hulle het met haas gegaan en Maria en Josef gevind en die kindjie wat in die krip lê.’
– Die herders het dit hulle prioriteit gemaak om die Here te vind en met hulle eie oë te sien.
– Ons moet dit ook doen ons moet dit ons priotiteit maak om die Een wat ons nodig het te vind.
– Hy sal gevind word deur almal wat Hom soek met hulle hele hart.
– Wanneer ons Hom gevind het sal ons nooit weer dieselfde wees nie, en ons sal vir ewig verander wees.
Gebed: Vader, in hierdie wonderlike tyd van die jaar, kies ek om U my prioritit te maak. Mag ek nie deur die materialisme oorweldig word nie maar mag die werklike rede vir die seisoen vir my ‘n werklikheid wees. Amen.