A2G-logo-dark

Daaglikse Bybel Vers: Lukas 1:38

Daaglikse Bybel Vers:              Lukas 1:38‘En Maria sê: Hier is die diensmaagd van die Here. Laat dit met my gaan volens U woord. En die engel het van haar weggegaan.’

Daaglikse Bybel Vers:              Lukas 1:38

En Maria sê: Hier is die diensmaagd van die Here. Laat dit met my gaan volens U woord. En die engel het van haar weggegaan.’

– Wanneer ons, ons lewens en ons toekoms aan God toevertrou, kan enigiets gebeur.
– Wanneer ons onself in Sy hande plaas, kan Hy ons op wonderlike wyses gebruik.
– Elke woord wat uit die mond van God gespreek word sal vervul word.
– Elke belofte wat vir jou belangrik is, sal Hy vervul.

Gebed: Vader, ek is U dienskneg. Ek plaas my lewe en my toekoms vas in U hande.  Mag elke belofte en plan wat U vir my voorberei het,  tot stand kom. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010