Daaglikse Bybel Vers: Kolossense 2:6
‘Soos julle dan Christus Jesus, die Here, aangeneem het, wandel so in Hom,’
– Ons geloof omvat ‘n voortdurende verhouding met ons Here en Verlosser.
– Die Here wil hê dat ons, ons lewens in Hom sal lewe.
– Hy wil hê dat ons sal aanhou om ‘n lewensstyl te leef, wat Hom eer.
– Hy wil hê dat ons afhanklik van Hom sal wees, op Hom sal vertrou en in noodsaaklike verbinding met Hom, sal lewe.
Gebed: Vader, dankie vir die wonderlike verhouding wat U my bied. Ek wil nie soos ‘n alleenloper leef nie, maar ek wil lewe, wandel, en in noodsaaklike verbinding met U bly dwarsdeur my lewe! Amen.