A2G-logo-dark

Daaglikse Bybel Vers: Kolossense 1:27

Daaglikse Bybel Vers: Kolossense 1:27‘aan wie God wou bekend maak wat dié rykdom van die heerlikheid van hierdie verborgenheid onder die heidene is, dit is Christus onder julle, die hoop van die heerlikheid.’

aan wie God wou bekend maak wat dié rykdom van die heerlikheid van hierdie verborgenheid onder die heidene is, dit is Christus onder julle, die hoop van die heerlikheid.

– Dit is ‘n wonderlike versekering en ‘n vreugde om te weet dat die Here in ons woon.
– As Sy kind kan ons hierdie geheim en hierdie verborgenheid ken.
– Die feit dat Hy in jou woon gee jou die hoop wat jy elke dag nodig het.
– Herken hierdie feit en wend jou tot die Een wat binne jou lewe!

Gebed: Vader, hoe wonderlik is dit nie om te weet dat U binne my woon nie. Mag hierdie realiteit die manier waarop ek lewe verander, sodat ek dit as ‘n daaglikse lewende werklikheid kan geniet. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010