‘…….; en sy (Ragab) het die rooi lyn aan die venster vasgebind.’
– Elkeen van ons vertrou in een of ander area, op die Here.
– Ragab het vertrou dat haar familie van vernietiging gered sou word.
– Sy het ‘n rooi lyn aan haar venster vasgebind sodat sy gered sou word.
– Ons het die kosbare bloed van ons Verlosser oor ons lewens nodig, sodat ons gered kan word.
Gebed: Vader, dankie vir die manier waarin U in ons lewens intree om ons te red en te beskerm. Ons vra dat U ons onder die beskerming van U kosbare bloed sal sal toemaak, sodat ons U herstellende en beskermende hand oor ons lewens sal ken. Amen.