‘….. sê Hy (Jesus) vir haar: Vrou, waar is daardie beskuldigers van jou? ……En Jesus sê vir haar: Ek veroordeel jou ook nie.’
– Mense is baie vinnig om ons te oordeel, beskuldig en verooordeel.
– Maar ons het Een wat ons nie beskuldig of veroordeel nie
– Hy kom na ons toe en sê: ‘Ek veroordeel jou nie!’
– Ons kan dus verheug wees en ons kan lewe in die wonderlike vryheid wat die Here ons gee.
Gebed: Vader, dankie dat U nie na hierdie wêreld gekom het omons te veroordeel nie maar U het gekom om vir ons lewe te gee. Ek verklaar dat U my lewe-gewer en my lewensbron is. Amen.