‘……; laat die swakke sê: Ek is ‘n held.’
– Watter woorde verkondig jy vandag oor jou lewe en situasie?
– Verklaar jy die positiewe of die negatiewe oor jou lewe.?
– Spreek lewe en verklaar dat jy sterk is omdat die Here jou krag is.
– As jy swak voel, dan is jy ‘n kandidaat vir ‘n wonderwerk. Glo dit!!
Gebed: Vader, ek verklaar vandag dat deur U krag is ek sterk. Deur U bekwaamheid is ek bevoeg en deur U krag kan ek doen dit wat ek nooit uit my eie krag sou kon bereik nie. Amen.