Daaglikse Bybel Vers: Job 33:4

Daaglikse Bybel Vers: Job 33:4‘Die Gees van God het my geskape, en die asem van die Almagtige maak my lewend.’

Die Gees van God het my geskape, en die asem van die Almagtige maak my lewend.

– LEWE is jou deel, jou erfporsie en die gawe wat God jou gegee het.
– Hy het jou geskape en Hy ken elke besonderheid van jou lewe.
– Sy asem gee jou daagliks die lewe wat jy nodig het.
– Ontvang Sy lewe, ontvang Sy vreugde en weet dat Hy ‘n Getroue Vader is.

Gebed: Vader, dankie vir die lewe wat U in my vleeslike liggaam geplaas het. Ek wil U nou bedank dat U my voorsien van alles wat ek nodig het om die lewe te ken, wat U bedoel het dat ek moet geniet.   Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010