A2G-logo-dark

Daaglikse Bybel Vers: Jesaja 60:1

Jesaja 60:1
‘STAAN op, word verlig; want jou lig kom, en die heerlikheid van die HERE gaan oor jou op.’

‘STAAN op, word verlig; want jou lig kom, en die heerlikheid van die HERE gaan oor jou op.’


– Hierdie vers is ‘n oproep tot aksie; dit is ‘n oproep vir ons om op te staan en te skyn.
– Ons is vir te lank ontmoedig en vertrap.
– Onthou, God se lig skyn in jou, weerkaats dus daardie lig na ander.
– Dit is ‘n nuwe dag en dit is ‘n nuwe tyd en God wil Sy lig in jou laat skyn.

Gebed: Vader, skyn U lig vandag in my. Mag ek meer bewus wees van U lig in my as enige hoeveelheid duisternis wat my probeer konfronteer en mag ek die moed hê om op te staan en in die lig van U guns en seën te skyn. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010