‘Ek sal riviere op die kaal heuwels oopmaak en fonteine in die laagtes; Ek sal die woestyn ‘n waterplas maak en die dor land waterbronne.’
– God kan enige situasie omkeer.
– Hy kan onmoontlike dinge doen.
– Hy kan neem wat blyk om nutteloos te wees en dit in iets wonderliks omskep.
– Hy kan lewe en hoop in die dele van ons lewens wat dor en droog voel, inbring.
Gebed: Vader, ek bid dat U deur U Heilige Gees sal kom en nuwe lewe, nuwe hoop en nuwe vreugde in elke lewensgebied sal bring, en veral in die gebiede wat U ingryping so dringend nodig het. Amen.