Daaglikse Bybel Vers: Jeremia 29:11

Daaglikse Bybel Vers: Jeremia 29:11‘Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee.’

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee.’

– Ons leef in ‘n tyd van groot onsekerheid wanneer dit lyk asof dinge skeef loop.
– Ongeag wat rondom ons gebeur, die planne van die Here vir ons is seker.
– Rampe en skade is nie Sy plan vir jou nie, hoop en voorspoed is.
– Ten midde van die ‘geraas’ mag ons miskien nie duidelik sien nie, maar Hy het ‘n goeie plan.

Gebed: Vader, U verklaar oor my dat U ‘n plan en ‘n doel vir my lewe het. Help my om nie oorweldig te raak deur die golwe en die wind wat rondom my waai nie.  Ek sal myself aan u plan om my ‘n hoop en ‘n toekoms te gee, herinner.   Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010