Daaglikse Bybel Vers: Jakobus 1:17

Daaglikse Bybel Vers: Jakobus 1:17‘Elke goeie gif en elke volmaakte gawe daal van bo af neer, van die Vader van die ligte, by wie daar geen verandering of skaduwee van omkering is nie.’

Elke goeie gif en elke volmaakte gawe daal van bo af neer, van die Vader van die ligte, by wie daar geen verandering of skaduwee van omkering is nie.

– Besef jy dat die Here goeie en volmaakte gawes vir jou voorberei het?
– Selfs die goeie dinge wat jy vandag geniet is gawes uit Sy hande.
– Hulle is nie verdien nie, hulle is geskenke wat vrylik gegee is.
– Vertrou op Hom om dit te doen, want Hy verander nie kort kort van denke nie.

Gebed: Vader, dankie vir elke goeie en volmaakte gawe wat uit U hande kom om my lewe te seën en verryk. U is my Hemelse Vader en ek kan op U staatmaak. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010