‘sodat ons deur twee onveranderlike dinge, waarin dit onmoontlik is dat God sou lieg, kragtige bemoediging kan hê, ons wat ontvlug het, om vas te hou aan die hoop wat voorlê;’
– Ons kan die Here aanroep, omdat Hy ons toevlug en krag is.
– Die Here is jou toevlug en daarom kan jy volle vertroue hê.
– Daar is hoop vir die toekoms en vir dit wat die toekoms vir jou inhou.
– Ons moet hieraan vashou en dit toelaat om vir ons ‘n anker in ons lewens te wees.
Gebed: Vader, Ek vlug na U arms van krag en hoop. U alleen is my toevlug en hoop. Vul my met hoop terwyl ek glo en vertrou op U. Amen.