‘Want ons het hier geen blywende stad nie, maar ons soek die toekomstige.’
– Jy is nog nie tuis nie; jou uiteindelike woning is ewig.
– Ons lewe op aarde en ons dink dat dinge permanent is.
– Maar ons lewe in ‘n wêreld waar alles enige oomblik totaal kan verander.
– Dit is die rede hoekom ons, onsself moet herinner aan dit wat ewig en blywend is.
Gebed: Vader, dankie dat U teneinde my ewige en ewigdurende Vader bly. Help my om in hierdie tydelike lewe altyd te onthou dat my uiteindelke bestemming is, om in U huis vir ewig te lewe. Amen.