Daaglikse Bybel Vers: Handelinge 4:12

Daaglikse Bybel Vers: Handelinge 4:12‘Hý bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op die aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos moet word nie.’

Hý bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op die aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos moet word nie.’

– Ons Verlosser was die enigste Een wat gekom het om ons te red en te verlos.
– Nie alle paaie lei ons na God toe nie!
– Daar is net een pad en een Here wat ons kan red en verlos.
– Elkeen van ons moet hierdie weg en ons Koning vind.

Gebed: Vader, ek erken dat U die enigste, ware lewende God is, en ek buig my knie voor U. U is die Een wat ons die heel grootste geskenk gee – verlossing,  en ek ontvang  hierdie geskenk nou.  Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010