Daaglikse Bybel Vers: Génesis 24:48

Daaglikse Bybel Vers: Génesis 24:48‘en ek het my in aanbidding neergebuig voor die Here en die Here geloof, …. Wat my op die regte weg gelei het …’

‘en ek het my in aanbidding neergebuig voor die Here en die Here geloof, …. Wat my op die regte weg gelei het …’

– Die Here wil jou op die regte weg kom lei.
– Ons weet dikwels nie wat die beste of die regte opsie is nie.
– Maar Hy kom en lei ons sagkens na die deur wat Hy vir ons voorberei het.
– Waar ons Sy leiding volg, sal ons terugkyk en ons oor Sy getrouheid verheug.

Gebed: Vader, dankie dat U die Een is wat my in die regte rigting en in U gekose weg vir my toekoms, kan lei. Ek vra dat U my sal rig en lei sodat ek nie verlei sal word nie maar dat ek my hele lewe, in die regte wyse sal leef. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010