Daaglikse Bybel Vers: Genesis 19:27

Daaglikse Bybel Vers:              Genesis 19:27‘En Abraham is vroeg in die môre na die plek waar hy voor die aangesig van die HERE gestaan het.’

Daaglikse Bybel Vers:              Genesis 19:27

‘En Abraham is vroeg in die môre na die plek waar hy voor die aangesig van die HERE gestaan het.

– Dit is so belangrik dat ons, ons verhouding met die Here moet onderhou en ontwikkel.
– Ons behoort elkeen ‘n plek en ‘n tyd te hê wanneer ons voor die Here kom.
– Hy behoort ‘n prioriteit in ons daaglikse lewens te wees.
– Ons behoort in ‘n lewendige verhouding met die Here te lewe.

Gebed: Vader, dankie dat ek die realiteit kan ken om in ‘n lewendige, noodsaaklike verhouding met U te lewe. Mag ek voor U staan wetende dat U my liefhet en dat U vir my sorg. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010